Federale stede van Rusland

Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan 3 federale stede is: Moskou, Sewastopol en Sint Petersburg. Hierdie stede is deelgebiede uit eie reg en is nie soos ander stede deel van ’n groter deelgebied nie.

Kaart# Kode ISO-kode Naam Vlag Wapen Federale distik Ekonomiese distrik Oppervl. (km²)[1] Bevolking
1 77 MOW Moskou Sentrale Sentrale 1 100 10 382 754
2 78 SPE Sint Petersburg Noordwestelike Noordwestelike 1 439 4 662 547
3 92 Geen Sewastopol Krim (nie ingedeel nie) 864 379 200
  1. (Federale Statistiekdiens) (21 Mei 2004). "(ru) Территория, число районов, населённых пунктов и сельских администраций по субъектам Российской Федерации". Russiese sensus van 2002) (in Russies). Federale Statistiekdiens. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 18 April 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search